Getuienisbediening: 

By die getuienisbediening fokus ons daarop om die goeie nuus van die evangelie te deel of om dit elders moontlik te maak. Of dit in ons eie gemeenskap is, deur middel van getuienisse, deur die ondersteuning van sendelinge of organisasies soos Back to the Bible Training College naby Barberton, is dit ons prioriteit en passie.

Kerkraadslid: Theo van der Westhuizen (082 321 9853)

Hoe betroke wil jy wees by die bediening? *
Email adres vir kommunikasie *
Kontak nr *
Naam en Van *
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy