EK WIL GRAAG MY GAWES MET DIE GEMEENTE EN GEMEENSKAP DEEL:
Hieronder volg ʼn lys van bedieninge waarby u betrokke kan raak en sodoende u gawes op ʼn praktiese manier uit te leef/toe te pas.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Neem asseblief kennis van die volgende:
Maak asseblief seker dat u kontakbesonderhede korrek is nadat u die vorm ingevul het sodat ons u kan kontak. Voel gerus om steeds die vorm in te vul indien u net meer wil uitvind oor die betrokke bediening(e). Ons sien uit om van u te hoor!
Jeugbediening
Gemeentebediening
Gasvryheidsbediening
Omgeegroepe (Voorheen "selgroep" genoem)
Onderlinge versorging
Eiendomskommissie
Seniorbediening
Naam: *
Van: *
Selfoonnommer: *
Epos adres:
Toestemming: *
Volgens die wet op die beskerming van persoonlike inligting (POPIA) moet ons u toestemming hê om hierdie inligting te stoor om met u kontak te maak. Vir meer inligting hieroor kan u gerus gaan na die volgende skakel indien u sou wou: https://www.ngvishoek.co.za/popia/
Required
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This form was created inside of ngvishoek.co.za. Report Abuse