Arendsjeug Kamp 2020
Tema: Stry Die Goeie Stryd
Wanneer: 25 - 28 Maart
Waar: 188a Nkwe Rd, Tierpoort, 0056
Wie: Die kamp is vir enige christen tussen die ouderdom van 15 en 21 jaar
Prys: R240

Bankbesonderhede:
Naam: Arendsjeug
Bank: Capitec
Rekening Nommer: 1650978799
Takkode: 470010

Merk die betaling met jou voorletters en van. Stuur asb. die bewys van betaling na arendsjeug@gmail.com.  

Indien jy nie die finansies het om te kom kamp nie, stuur asb 'n e-pos na arendsjeug@gmail.com. Ons wil graag dat almal wat op die kamp wil wees, na die kamp toe kom. En ons het moontlik genoegsame fondse om jou kampgelde te betaal.
Naam en van *
E-pos adres *
Geslag *
Kerk (gemeente en verband) *
Ouderdom *
Selfoon nommer *
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy