Die finansiële bediening se werk is om alle elemente wat betrekking het tot die
finansies en bates van ons gemeente, te bestuur. Die rentmeesterskap van die
bates wat die Here aan ons toevertrou het is vir ons ‘n belangrike taak, en
hierdie bediening bied die nodige oorsig en vars insigte om seker te maak dat
ons die hulpbronne wat aan ons toevertrou word, doelgerig en verantwoordelik
aanwend.
Kerkraadslid:
Louis Marais (083 269 5455)