Kategese Registrasie 2022
Beste ouers en voogde,

Welkom by 2022 se kategese registrasie! Ons sien uit om jou en jou kinders/tieners hierdie jaar te leer ken. Jy kan al die kinders/tieners in julle huishouding op hierdie vorm registreer.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Ek aanvaar dat die Kempton-Hoogland Gemeente die nodige voorsorg tref met die hantering van persoonlike inligting soos vervat in die POPIA-wet. *
Required
Hiermee gee ek, as verantwoordelike party namens myself en as ouer/voog van onderstaande minderjarige kinders, toestemming dat my/ons persoonlike inligting in hierdie dokument deur NG Kempton-Hoogland gebruik mag word om kommunikasie aangaande NG Kempton-Hoogland se funksionering en gemeente aktiwiteite aan my/ons te stuur.
OUER/VOOG se NAAM & VAN wat ons kan kontak: *
SELFOONNOMMER van OUER/VOOG wat ons kan kontak: *
E-posadres van OUER/VOOG wat ons kan kontak: * *
Is daar nog 'n OUER/VOOG in die huishouding? *
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy