Reader survey 2019 / Lesersopname 2019
Welcome to the RPO’s magazine readership survey! We are asking for just a few moments of your time to make sure we hear your opinions and suggestions so that Red Meat can best serve your interests. Your participation in this survey is entirely voluntary. The cut-off for survey responses is 18 July 2019 at 12:00. Thank you for your time and support.

Welkom by die RPO se tydskriflesersopname! Ons vra net ʼn paar oomblikke van u tyd om seker te maak dat ons u menings en voorstelle hoor sodat Rooivleis u belange die beste kan dien. U deelname aan hierdie opname is heeltemal vrywillig. Die afsnytyd vir die opname is 18 Julie 2019 om 12:00. Dankie vir u tyd en ondersteuning.

Sign in to Google to save your progress. Learn more
I am a … / Ek is ʼn …
Clear selection
What is your primary farming interest? / Wat is u primêre boerderybelang?
Clear selection
What is your secondary farming interest? / Wat is u sekondêre boerderybelang?
Clear selection
How do you generally acquire information about the red meat industry? Choose 3 options below. / Hoe kry u normaalweg toegang tot inligting oor die rooivleisbedryf? Kies 3 opsies hieronder.
Which of the following agricultural magazines do you read? / Watter van die volgende landboutydskrifte lees u?
How often do you read these magazines? / Hoe gereeld lees jy hierdie tydskrifte?
Every issue / Elke uitgawe
Every few issues / Elke paar uitgawes
Sporadically / Sporadies
Never / Nooit
Not applicable / Nie van toepassing nie
Agri
Farmbiz
Farmer's Weekly
Landbouweekblad
Red Meat / Rooivleis
SA Graan / SA Grain
The Dairy Mail
Stock Farm
Veeplaas
AgriProbe
Wolboer / Wool Farmer
Clear selection
To what degree do you consider Red Meat to be a credible source of information about the red meat industry? / In watter mate beskou jy Rooivleis as ʼn geloofwaardige bron van inligting oor die rooivleisbedryf?
Clear selection
How do you prefer to read Red Meat – electronically or printed hard copy? / Hoe verkies u om Rooivleis te lees – elektronies of gedrukte harde kopie?
Clear selection
Do you receive Red Meat every second month? / Ontvang u Rooivleis tweemaandeliks?
Clear selection
How long have you been receiving Red Meat? / Hoe lank ontvang u al Rooivleis?
Clear selection
How much total time do you typically spend with an issue of Red Meat? / Hoeveel totale tyd spandeer jy gewoonlik met ʼn uitgawe van Rooivleis?
Clear selection
Do you scan the QR codes that are available in some of the articles to read the article in another language or access additional information? / Gebruik u die QR-kodes wat in sommige artikels beskikbaar is om die artikel in ʼn ander taal te lees of om addisionele inligting te lees?
Clear selection
If there were additional content from Red Meat available online only, how likely are you to go to the website and read it? / As daar bykomende inhoud van Rooivleis net aanlyn beskikbaar is, hoe geneig is jy om na die webwerf te gaan en dit te lees?
Clear selection
What do you read in Red Meat? / Wat lees u in Rooivleis?
Clear selection
How often do you read the advertisements in Red Meat when considering products/services? Hoe gereeld lees jy die advertensies in Rooivleis wanneer jy nuwe produkte/dienste oorweeg?
Clear selection
Does the content of Red Meat add value to your business in terms of technical articles? / Voeg die inhoud van Rooivleis waarde by tot u besigheid in terme van tegniese artikels?
Clear selection
Please suggest any new topics that you wish Red Meat would cover. / Stel asseblief enige nuwe onderwerpe voor wat u graag in Rooivleis gedek wil hê.
Rate the overall quality of Red Meat (1 is poor, 5 is excellent) / Evalueer die algehele gehalte van Rooivleis se inhoud (1 is swak, 5 is uitstekend)
Clear selection
Make a recommendation to improve the quality of Red Meat. / Maak ‘n aanbeveling om die gehalte van Rooivleis te verbeter.
Do you have a language preference for reading articles in Red Meat? / Het u ʼn taalvoorkeur vir die lees van artikels in Rooivleis?
Clear selection
Which of the following elements, if any, would you change about Red Meat? / Watter van die volgende elemente, indien eniges, sou u verander aan Rooivleis?
If you have a red meat farm manager, does he/she receive a copy of Red Meat? / Indien u ʼn rooivleisplaasbestuurder het, ontvang hy/sy ook ʼn kopie van Rooivleis?
Clear selection
How long do you typically keep an issue of Red Meat? / Hoe lank hou jy gewoonlik ʼn uitgawe van Rooivleis?
Clear selection
How many other people read your copy of Red Meat? / Hoeveel ander mense lees u kopie van Rooivleis?
Clear selection
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy