Om te registreer vir die Konferensie, voltooi die vorm en klik "submit".
Daar sal 'n respons verskyn om jou bespreking te bevestig met al die nodige inligting. Hou dit naby jou.
Betalingsopsies verskyn onder aan hierdie vorm.
Bring die volgende saam:
Eie beddegoed en handdoek, toiletware en kamerjas.
Bybel, notaboek en Pen
'n Ontvanklike Hart
Ekstra geld vir snoepie, geskenkwinkel en Offerhande
Flits/ lig vir beurtkrag
Kampstoel opsioneel
Alle etes en eetgerei word voorsien, dis jou naweek af in die kombuis