Diens van Barmhartigheid

Die doel van diens van barmhartigheid is om waar die nood ook al is, aan te bied om ‘n verskil te maak. Dit vind plaas op verskeie maniere en deur middel van verskillende projekte, soos die uitdeel van kospakkies, die noodkos vrieskas, die skenking van klere, broodjieprojek, netwerk met ander organisasies en gemeentes en ander. Ons het ook ‘n voltydse maatskaplike werker wat op die maatskaplike en geestelike welstand van mense in nood fokus en ‘n omvattende diens kan lewer.

Hierdie bediening is afhanklik van mense se volgehoue ondersteuning deur middel van skenkings en ander praktiese vorme van betrokkenheid.

Kerkraadslid: Cavall Venter (083 279 1146)

Hoe betroke wil jy wees by die bediening? *
Email adres vir kommunikasie *
Kontak nr *
Naam en Van *
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy