Die KERK
Tyd vir lees en stof tot nadenke vir preek maak is min, daarom subskripsiestof.
 ’n Platform wat jou as prediker kan help om meer tyd met jou gesin te spandeer.

Subskripsie stof bied aan jou die geleentheid om weekliks deurdagte relevante en aktuele preekstof te ontvang.
Indien jy sou belangstel vul asb. jou besonderhede in en ontvang ook jou eerste preek gratis.  Indien jy wonder of dit kan werk toets hierdie 1ste gratis preek in jou gemeente en n.a.v. die terugvoer neem ’n besluit oor jou subskripsie.

Vir jou gratis preek vul asb. jou besonderhede in en ons sal dit per epos vir jou aanstuur, alle inligting word as vertroulik bestempel en sal met geen derde party, gemeente of persone gedeel word nie.
.

Vir enige verdere navrae, kontak gerus vir
Ds. Thomas Dreyer - 082 552 9394
Diane Roodt (admin beampte) - 083 780 0054
Naam en Van *
Epos adres *
Kontak nommer *
Gemeente waar u betrokke is *
Kostes vir subskripsiestof - dui asb aan waarin u moontlik sal belangstel... *
Required
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy