Plonsgeleenthede:  Opsielys
Hier onder is die lys van 35 opsies vir die voeteweek. Besluit gerus wat jou keuse is tussen die verskillende opsies en druk dan NEXT onder aan die bladsy om jou detail te voltooi.                                                        
1. Tshepang Jeugsorgsentrum: Saterdag 28 Augustus om 11:00 (Kinderhuis)                                                                    
2. NGKA Phahameng: Vrydag 27 Augustus om 17:30 (Geestelike Bediening in Phahameng)
3. Pellissier Sopkombuis:  Dinsdag 24 Augustus om 10:30
4. William's Trip Skool: Woensdag 25 Augustus om 10:00 (Plaasskool vir behoeftige kinders)
5. Tshepo Day Care Centre:  Woensdag 25 Augustus om 10:00 (Kleuterskool vir behoeftige kinders)
6. Torings van Hoop - Help kosmaak: Sondag 15 & 22 Augustus om 08:00 tot 11:00
7. Sopkombuis Towers - Donderdag 26 Augustus om 14:30 - 16:00
8. Tessa Aand:  Donderdag 19 Augustus om 18:30 tot 20:00 (Uitreik na vroue op straat)
9. Prayerwalk:  Vrydag 27 Augustus om 18:30 tot 21:00 (Gebedsuitreik in middestad)
10. Ooshoek Arbeidsgenot Skool: Maandag 23 Augustus om 11:00  (Skool vir behoeftige kinders)
11. Ooshoek Kliniek & "Kom help jouself": Sondag 15 Augustus om 09:30 (Kliniek vir behoeftige mense by NGK
 Ooshoek)
12. Carl du Toit Sentrum vir gehoorgestremdes:  Donderdag 26 Augustus om 12:00 (Skool vir gehoorgestremde
kinders)
13. Angel Hearts:  Woensdag 25 & Donderdag 26 Augustus om 10:00 (Leer van vaardighede vir gestremde
 persone)
14. Karwagte by Southern Sentrum: Saterdag 21 Augustus om 07:30
15. Bloemshelter:  Dinsdag 24 Augustus om 11:00 (Verblyf vir hawelose persone)
17. Guardian Angels: Dinsdag 24 Augustus - Tyd sal bevestig word (Hulp aan minder bevoorregte persone)
18. Jean Webber:  Donderdag 26 Augustus om 16:30 (Sentrum vir gestremde persone)
19. Lebone:  Maandag 23 Augustus om 10:00 (Kinderhuis vir vigswesies)
20. Omega Old Age:  26 Augustus om 10:00  (Ouerhuis vir behoeftige bejaardes)
21. Shelter:  Maandag 23 Augustus om 17:30 (Verblyf vir hawelose persone)
22. Boelieblik: Woensdag 25 Augustus om 14:00 (Voedingsprojek vir behoeftige kinders)
23. Kidz Care Trust - Roodewal:  Woensdag 25 Augustus om 10:00 (Kinderhuis is in Roodewal)
24. Ehrlichpark Ouetehuis: Donderdag 26 Augustus om 11:00 (Ouerhuis vir behoeftige bejaardes)
25. Skoolvoedingsprojek:  21 Augustus om 09:00 (Voedingsprojek vir behoeftige mense)
26. Thami Day Care vir gestremdes:  Dinsdag 24 Augustus om 16:00
27. Salvation Army:  Woensdag 25 Augustus om 17:00 (Hulp aan minder bevoorregte persone)
28. Hospice: Maandag 23 Augustus om 18:00 (Ondersteuning aan kankerpasiënte en hulle families)
29. -
30.  -
31. VVA: Donderdag 26 Augustus om 11:00 (Vrystaat Versorging in Aksie - Opheffingsprojek in versoring van
haweloses)
32. Genade in Aksie:  Saterdag 21 Augustus om 09:00 (Woon erediens by)
33. Chinese-bediening Hugenoot: Tyd sal bevestig word
34. VGK Heidedal-Suid ENGO:  Maandag 23 Augustus om 10:00 (Maatskaplike dienste in Heidedal)
35. Huis Atalia: Sondag 22 om 11:00  & Donderdag 26 Augustus om 18:00. Tyd sal bevestig word. (Verblyf vir hawelose persone)

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy