Kraggakamma Gemeente POPI-verpligting
Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Wet nommer 4 van 2013).

Dié wet verhoed ons om enige persoonlike inligting te versprei op welke manier ookal. GEEN inligting mag voortaan aan ander lidmate verskaf word nie.

Lidmate moet asseblief kennis neem dat alle inligting wat die Gemeente reeds besit, ekstra vertroulik hanteer sal word. Daar is wel implikasies wat die wet op ons daaglikse handel het. Dit impliseer dat die Gemeente skriftelike toestemming van elke lidmaat moet ontvang dat inligting verwerk en gestoor mag word.

Ons vra asseblief elkeen se geduld en hulp hiermee.

Daarom word u vriendelik versoek om onderstaande vorm teen 15 Julie te voltooi.  Die een vorm kan gebruik word vir die hele gesin.


Google에 로그인하여 진행상황을 저장하세요. 자세히 알아보기
Toestemming: *
캡션 없는 이미지
Belydende Lidmaat 1 - Naam en Van *
Kontak nommer *
E-pos adres *
Belydende Lidmaat 2 - Naam en Van
Kontak nommer
E-pos adres
Kind 1 - Naam en Van
Kontak nommer
E-pos adres
Kind 2 - Naam en Van
Kontak nommer
E-pos adres
Kind 3 - Naam en Van
Kontak nommer
E-pos adres
Kind 4 - Naam en Van
Kontak nommer
E-pos adres
제출
양식 지우기
Google Forms를 통해 비밀번호를 제출하지 마세요.
이 콘텐츠는 Google이 만들거나 승인하지 않았습니다. 악용사례 신고 - 서비스 약관 - 개인정보처리방침