WWF Pretdraf 4 Mei 2024
Datum: 4 Mei 2024
Tyd: 10km 6:30 en die 5km 7:30 | R60 per persoon
Adres: Frelonstraat 547, Elarduspark
Kontak nommer: 012 345 1144

Bankbesonderhede:
NG Gemeente Elarduspark
ABSA 632005
Cheque Rekening
Rek nommer: 1500580174
Verwysing: Pretdraf en jou naam.

Betalling kan ook na die kerk se rekening gemaak word deur Snapscan en Zapper te gebruik, sien kodes aan die einde van die inskrywingsvorm.

Let wel: Elke persoon in die gesin moet die vorm invul en apart inskryf. Wanneer 'n jonger kind ingeskryf word kan die ouers se e-pos en selfoonnommers gebruik word.
Acceder a Google para guardar el progreso. Más información
Naam: *
Van: *
E-pos: *
Nood Kontaknommer: *
Afstand: *
Obligatoria
Ek verstaan dat die kostes R60 p.p. beloop *
Obligatoria
Gebruik ons bankbesonderhede aan die begin van die vorm of skandeer die volgende om jou betaling te maak. Verwysing: Naam+pretdraf.
Imagen sin título
Ek verklaar hiermee dat ek op my eie risiko aan die wedloop deelneem wat aangebied word deur die NG Kerk Elarduspark en dat nie die Organiseerders of NG Elarduspark verantwoordelik gehou kan word  vir enige ongeluk of besering tydens die wedloop nie. Antwoord "ja" hierop indien jy graag wil deelneem.
Enviar
Borrar formulario
Nunca envíes contraseñas a través de Formularios de Google.
Google no creó ni aprobó este contenido. Denunciar abuso - Condiciones del Servicio - Política de Privacidad