Ek wil deel wees van 'n kleingroep! #beginbyjoubuurman
Ons weet God seën ons om 'n seën vir hierdie stukkende wêreld te wees. Met hierdie reis (6 weke) nooi ons jou uit om saam met ons te ontdek wat dit beteken.  Ons begin 29 Januarie.

Ons gaan begin deur te leer en te oefen om ons bure (jou naaste) te BLESS.

          BLESS jou buurman
          (B)egin met gebed
          (L)uister
          (E)et saam
  Dien(S)
          (S)tories

Word deel van 'n kleingroep. Skryf jou huisgesin, jou kollegas, jou vriende, jou bybelstudiegroep, of enige groep waarvan jy deel is, in as 'n kleingroep OF skryf net jouself in en ontmoet nuwe mense (Valleisig gee vir jou 'n kleingroep).
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Naam *
Selnommer *
Eposadres *
Woonbuurt *
In watse tipe groep stel jy belang? *
Hoe sien jy jou rol in die kleingroep? *
Indien jy reeds deel van 'n kleingroep is, vertel ons van jou kleingroep.
Enige vrae?
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy