Offisiere opleidingsopname
Die Nasionale Offisieresaamtrek vind van 9-12 Januarie 2020 by die FAK se Udolpho-terrein naby Parys plaas. Hierdie opname sal dien as 'n behoeftebepaling vir die Offisieresaamtrek, maar ons wil ook oor die algemeen kyk watter kursusse in die onderskeie gebiede in aanvraag is. Voltooi dus asb. die opname, ongeag of u beplan om die saamtrek by te woon al dan nie. Op grond van die terugvoer van hierdie opname, sal die kursusse en sessies wat in die program ingesluit word, gefinaliseer word. Voltooi asb. die opname teen 4 Augustus 2019.

Email *
By watter kommando is u betrokke? *
Hoe lank is u al 'n Voortrekker (in jare)?
In watter ouderdomsgroep val u? *
Wat is u geslag?
Is u die offisier van 'n Voortrekkerspan? *
Indien Ja in die vorige vraag gekies is, in watter graad is u span?
Watter van die volgende Voortrekkerkursusse het u reeds deurloop?
Het u enige ander Voortrekkerkursusse wat nie hierbo gelys is nie, deurloop? Spesifiseer asb.
Watter van die volgende Voortrekkerkursusse sal u graag in die toekoms wil doen?
Het u enige voorstelle van ander kursusse wat u graag sou wou deurloop?
Watter programformaat verkies u tydens 'n opleidingsnaweek? *
Voorkeure vir Nasionale Offisieresaamtrek
Tydens die Nasionale Offisieresaamtrek gaan die Saterdagmiddag twee sessies van 45 minute elk hê wat nie deel van die formele kursusse gaan vorm nie. Watter van die volgende temas sou u interesseer?
Is daar enige ander temas wat u graag tydens hierdie sessies sou wou bespreek?
Sou u daarin belangstel om 'n Vlak 1- of Vlak 2-Noodhulpkursus by te woon? *
Indien Ja, watter tyd sal u beter pas?
Hoe gereeld woon u Voortrekker-opleidingsgeleenthede by? *
Indien 'baie selde' of 'nooit' in die vorige vraag gekies is, dui asb. eerlik aan hoekom u selde of nooit opleidingsgeleenthede bywoon nie?
Sou u oorweeg om Voortrekkerkursusse aanlyn te doen? *
Wat moet verander om u sover te kry om aanlyn leer te begin gebruik, of meer te gebruik? *
Het u enige ander voorstelle of kommentaar ter verbetering van opleiding in Die Voortrekkers?
Het u enige ander voorstelle of kommentaar ter verbetering van Die Voortrekkers in die algemeen?
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy