Ware Man: Self Evaluering - Deel 1
Ware identiteit is nie so eenvouding as wat ons soms wil voorgee nie! Soos met meeste dinge in die lewe is dit om persooonlikhede te verstaan gekompliseerd.  Dit het verskillende fasette, en alles is afhanklik van alles. Te veel van die een ding is die einde van ‘n ander. “Trying to be perfect is a terrible way of life!" BALANS is die wagwoord. Kom ons bespreek wat beteken ware man vir jou.

Hierdie evaluering bestaan uit 36 vrae.

International Psychologist, Coach & Teacher.

"Born To Encourage!"

Dr. Mario Denton - Trailer: https://youtu.be/-hqUXIX2Wsk

Connect with Dr. Mario

Email: marden@mweb.co.za

WhatsApp: +27 82 882 9903

Follow @DrMarioDenton

Website: www.drmariodenton.com

Facebook: www.facebook.com/DrMarioDenton

Instagram: www.instagram.com/DrMarioDenton

LinkedIn: www.linkedin.com/in/DrMarioDenton

YouTube: www.youtube.com/@DrMarioDenton

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Naam en van *
Epos  *
Name & Surname of the Assessment Coach/Facilitator *
Selfoon nommer *
Adres *
Organisasie *
Instruksies
1. Jou deelname in hierdie opname sal vertroulik hanteer word.
2. Die doel van hierdie opname is om eienskappe van die ware man by jou te meet.
3. Wanneer jy die vrae antwoord, dink aan die manier wat jy dinge doen en tot hoe 'n mate die stelling of vraag van toepassing is op jou lewe op die oomblik.
4. Wees eerlik met jouself.
5. Voltooi die opname binne die volgende 48 uur.
6. Vir meer inligting en individuele sessies, kontak Dr. Mario Denton per epos by marden@mweb.co.za of op WhatsApp op +27 82 882 9903.
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy