Pinkster Wegneem-etes              
Bestellings vir die etes geskied vooraf.
Pannekoek kan elke aand na afloop van die pinksterdiens gekoop word. Geen bestellings-first come, first served.
NBNBNB Aan die einde van die vorm moet jy self die koste uitwerk; maak 'n nota van wat jy bestel en elke item se prys.  DANKIE!
Die etes kan afgehaal word tussen 16:30 en 18:00.
POPI-wetgewing: Die name en telefoonnommers van almal wat iets bestel het, word aan die verkopers gegee om die regte hoeveelheid uit te hou. Met die voltooiing van hierdie vorm, gee jy daarvoor toestemming.
Navrae: Kerkkantoor 021 981 2690 of admin@heidekoppie.com.

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy