Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb die onderstaande vorm.
SPANNE:
o.7 Akkedisse, Bokkies & Cheetas; o.8 Akkedisse, Bokkies en Cheetas; o.9 A, B & C ; o.10 A, B ; o.11 A, B & C (gekombineerde o.10 & o/11 spelers) ; o.12 A, B & C ; o.13 A, B & C
PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck
WEDSTRYDE: Begin sodra die ander skool arriveer
SPORTDRAG:
• Netbalrompie en oranje JVR-hempie
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)