Deurry Basaar 2021: Woensdag, 31 Maart
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Untitled Title
Bestellings kan by die kerk afgehaal word op Woensdag, 31 Maart tussen 11:00 en 13:00 en 16:00 en 18:30. Betaling: SnapScan, EFT, kontant of kaart (voorlopig) met afhaal
Gebruik asb "Basaar" en jou naam en van as verwysing vir EFT. Bankbesonderhede: NGK Suider-Paarl, ABSA Tak 632005, Tjekrekening 740580132. Vir Snapscan betalings kies die opsie "Deurry Basaar". Indien betaling vooraf per Snapscan gedoen word, stuur asb 'n e-pos aan Madeleine Fourie by admin@suiderpaarl.co.za
Naam *
Selnommer *
E-pos adres *
Bestellings (DIE HOEVEELHEID VAN ELKE ITEM MOET ONDER AANGEDUI WORD) *
Required
Hoeveelheid - Klein Bederf Boks (sien voorbeeld en inhoud onder)
Hoeveelheid - Luukse Bederf Boks (sien voorbeeld en inhoud onder)
Hoeveelheid - Kerrie en Rys
Hoeveelheid - Basaar Poeding
Hoeveelheid - Melktert
Dalk wil jy iemand seën met 'n bederf boks? Indien jy graag iemand op so 'n manier wil seën, dui die hoeveelhede aan en wie jy wil seën (met 'n kontaknommer vir daardie persoon/e). Die kerkkantoor sal dan die ontvanger van die boks kontak om dit by die kerk af te haal.
Klein Bederf Boks: hoeveelheid en wie die ontvanger is (met 'n kontaknommer)
Luukse Bederf Boks: hoeveelheid en wie die ontvanger is (met 'n kontaknommer)
Klein Bederf Boks (semelbeskuit, gemengde koekies, koeksisters, konfyt (appelkoos & vye), organiese heuning 500g, lekkergoed pakkie, groente chips, vakuumverpakte gaar heel beet en hot cross buns)
Luukse Bederf Boks (semelbeskuit, koeksisters, organiese heuning 500g, lekkergoed pakkie, 275ml cordial, 500ml olyfolie, filter koffie, bottel wyn, groente chips, biltong, vakuumverpakte gaar heel beet, hot cross buns en 2 x 275ml sparkling rooibos tee)
Melktert
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy