Kerkbode: Vrae aan elke 'n pelgrim
Die Pelgrimstog van Hoop is ’n pelgrimsroete wat op verskeie punte begin in die Wes-Kaap en eindig by die mees suidelike punt en vuurtoring by Kaap Agulhas. Ons glo elke pelgrim se storie is anders. Met die sewe vrae hieronder wil ons meer oor jóú ervaring daarvan uitvind en met Kerkbode se lesers deel by www.kerkbode.co.za.

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Jou Naam, van en waar jy woon, asook e-posadres (laasgenoemde is nie vir publikasie nie).
Wanneer het jy die pelgrimstog gestap en hoeveel dae was jy altesaam op die pad?
Wat is die een voorval op die roete wat jy oor en oor vir mense vertel?
Wat (emosioneel of fisiek) moes jy agterlaat gaan om aan te hou beweeg?
Op 'n pelgrimstog kom insigte dikwels vanuit onverwagse rigtings. Was dit ook vir jou waar?
Die roete eindig by 'n vuurtoring, was daar ander bakens langs die pad wat vir jou betekenis het?
Watter invloed het die Pelgrimstog van Hoop op jou gehad?
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy