Jaarlikse busfooi: R18 480; 5% afslag op volle betaling.
Betaling datums is as volg:
12 betalings van R1 540 : 5 Jan 2022; 31 Jan 2022; 28 Feb 2022; 31 Maart 2022; 30 April 2022; 31 Mei 2022; 30 Jun 2022; 31 Julie 2022; 31 Aug 2022; 30 Sept 2022; 31 Okt 2022; 30 Nov 2022
Sodra ons u aanlyn aansoek ontvang het, stuur ons die busreelvorm en ander nodige inligting wat u sal benodig om u aansoek te voltooi.MAAK SEKER U SUBMIT HEELONDER
AANSOEKE SLUIT OP 7 DECEMBER 2021
Maak asb seker dat ons die busreelvorm terug ontvang wat sal dien as bevestiging van aansluiting
Kontak besonderhede: Mnr Pieter Rademeyer; Skoolhoof 021-4236347
Administrateur: Dewald Lombard Sel 0732650834 e-mail
dewald@actdfin.co.za/theresa@actdfin.co.za