Sou jy bereid wees om te help as Diensmamma of pappa een of twee keer per kwartaal? Doel: om die lesaanbieder by te staan, te help met die lokaal se opruim na die tyd, hulp met aktiwiteite en om kinders badkamer toe te neem.
Your answer
Stuur asb 'n gesigfoto van die kind vir die id-kaart na Marni Prinsloo +27 82 662 3555