INLIGTING VIR TERAPEUTIESE DOELEINDES
Cizelle Louw | M.A. KLIN. SIELK. (UNIV STELL) | Kliniese Sielkundige | Pr No 8616825  PS0026964
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Baie dankie vir jou moeite om hierdie belangrike vrae te beantwoord.
Naam & Van
Datum
MM
/
DD
/
YYYY
Sien jy jouself as spiritueel/godsdienstig/gelowig?  
Indien jy ja geantwoord het, beskryf asb jou geloof/oortuigings.
Is dit vir jou belangrik is dat jou geloof/oortuigings deel uitmaak van jou terapie?
Wat is jou sentrale issues of probleme?
Wat is die faktore (of omstandighede)  wat jy dink dalk die probleem erger maak?
Wat het jy tot dusver gedoen om die probleem te probeer oplos?
Wat het gewerk?
Wat het nie gewerk nie?
Indien jy al vantevore vir terapie was, wat van daardie terapie het vir jou gewerk?
Wat van daardie terapie het nie vir jou gewerk nie?
Wat sou jy sê is jou sterk punte?
Wat is jou doelwit vir terapie?
Hoe gou dink jy behoort terapie vir jou te werk?
Hoe dink jy sal terapie jou kan help om jou probleem op te los?
Hoe gaan jy met sekerheid WEET wanneer die probleem opgelos is?
Wat het jou laat besluit nou is die regte tyd vir terapie?
Weet iemand in jou familie of vriendekring dat jy vir terapie kom?  
Indien JA, ondersteun hy/sy/hulle jou daarin?
Wat doen jy en/of ander mense in jou lewe wat jou probleem effe/baie beter maak of wat verhoed dat dit erger word?
Se nou net jou beste drome en wense kan waar word in terapie, wat sal dit wees?
Watter verskil sal dit aan jou maak as dit sou gebeur? (Wees asb baie spesifiek)
Hoe naby is jy op hierdie stadium aan hierdie beste drome of wense? *
Baie ver van daar af
Ek is 100% daar
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy