Registrasievorm Free2bme 30 Okt - 1 Nov
Kom ontdek die genadegawe waarmee Vader jou geskape het en leer hoe dit jou skeppingsdoel en verhoudings met ander beïnvloed.  Raak ook bewus van die slaggate van elke genadegawe.  Gebasseer op Rom 12.
Wanneer: 30 Oktober – 1 November 2020
Waar:        In jou eie huis met Zoom
Koste:        R350pp (Sluit Kursusmateriaal in)
RSVP:        27 Oktober 2020

Vul asb 'n aparte vorm in vir elke persoon wat die seminaar gaan bywoon aangesien almal individueel die vertroulikheids ooreenkoms moet teken en toestemming gee om deel te wees van die whatsapp groep.  

Baie Dankie
Gerda Venter
+27828992579

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Ek wil graag registreer vir die Free2bme Seminaar
Naam en Van
Selfoon nommer
E-pos addres
Betaling kan gemaak word dmv EFT aan:  HG Venter, Capitec Bank, Spaarrekeningnommer 1321894595 *
Required
Ek gee hiermee toestemming om op 'n Whatsapp groep gesit te word vir die duur van die seminaar.  Die groep word gebruik om die Zoom link aan te stuur sowel as om liedere van You Tube af te plaas wat gebruik word tydens die seminaar.  Dit help ook om interaksie te bevorder tussen groeplede wat ver van mekaar bly sowel as met die fasiliteerder van die seminaar. Die groep word weer toegemaak in die week na die seminaar *
Required
Vertroulikheid - Alhoewel niemand onder enige verpligting is om persoonlike inligting te deel nie gebeur dit tog soms dat mense dit uit eie keuse deel.  Hiermee onderneem ek om almal se inligting as vertroulik te beskou en niks buite die groep oor te vertel of iets wat elektronies gedeel word aan te stuur nie.   *
Required
Opneem van Zoom sessies
Let Wel:  Agv die interaktiewe formaat van die seminaar sowel as die feit dat mense soms kies om persoonlike inligting te deel sal die sessies nie opgeneem word nie.  
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy