Jongboer van die jaar 2024 | Inskrywingsvorm

Dankie vir jou belangstelling in die TLU SA Jongboer van die jaar kompetisie in samewerking met Hatfield Motor Groep, Manitou, Santam Landbou en Introlab. Lees asseblief deur die vereistes vir inskrywing alvorens jy die vorm voltooi. Almal by TLU SA, Hatfield Motor Groep, Manitou, Santam Landbou en Introlab wens jou alles van die beste toe en hoop jy geniet die kompetisie net soveel soos ons wat dit aanbied.

VEREISTES:

  • Kandidaat moet 40 jaar of jonger wees wanneer inskrywings sluit 21 Junie 2024.
  • Die samestelling en omvang (grootte) van die kandidaat se ondernemings is nie belangrik nie; m.a.w. enige vee-/wild-/saai-/vrugte-/wingerdboer of 'n kombinasie hiervan staan dieselfde kans om as wenner aangewys te word.
  • Die kandidaat moet op sy of haar eie boer of in vennootskap met andere. In laasgenoemde geval moet die kandidaat egter spesifieke toegedeelde verantwoordelikhede hanteer waarop hy / sy evalueer kan word.
  • Die kandidaat moet 'n opbetaalde lid van TLU SA wees.
  • Die paneel van beoordelaars word saamgestel uit onbevooroordeelde kundiges op spesifieke landboukundige velde wat objektiewe wetenskaplike metode gebruik om die wenner aan te wys aan die hand van internasionale bestuurskriteria.
  • Die paneel van beoordelaars sal alle finaliste op hul plase besoek.
  • Die beslissing van die beoordelaars is finaal en geen redes / kommentaar saal aan kandidate verskaf word nie.

Inskrywings moet die kantoor bereik voor/op 21 Junie 2024.

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Naam *
Noemnaam *
Van *
Ouderdom *
Geboortedatum *
MM
/
DD
/
YYYY
Huwelikstatus *
Gade se naam *
Aantal kinders *
Plaasnaam en -nommer *
GPS- koördinate van plaas *
Distrik *
Posadres *
Kontaknommer *
E-posadres *
Boerevereniging *
Distrikslandbou-Unie *
Relevante akademiese en of tegniese kwalifikasies *
Hoe lank boer jy reeds? *
Hoe lank boer jy reeds op hierdie eenheid? *
Hoe het jy die grond bekom? (Huur, koop, erf, ens.) *
Wat is jou verantwoordelikheid / handelingsbevoegdheid op die plaas en wie boer saam met jou? *
Indien jy nie alleen boer nie, wat is die presentasie van jou aandeelhouding? *
Met water vertakking / ondernemings boer jy en wat is elkeen se persentasie bydrae in terme van omset? 

Dui aan as volg:
Vertakking | Persentasie
*

TLU SA hoofkantoor sal finaliste kontak en onlangse foto’s van die finalis en die plaas-ingang, asook die koördinate of Google-kaart PIN van die ingang, versoek.

Inskrywings word direk aan die streek gestuur en die streek sal verseker dat indien u 'n finalis is, u inskrywing teen 21 Junie 2024 reeds by hoofkantoor is.

Stuur asb. enige navrae aan sekretaresse@tlu.co.za of skakel met Mariette by 083 379 8443.

Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy