Midstream College - Vakkeuse vir 2021
Hierdie vorm bestaan uit TWEE dele.
Altwee dele moet voltooi word vir 'n totaal van 7 vakke.
Afdeling A - Kies soos aangedui by A-1, A-2 en A-3.
Nota: Lewensoriëntering is 'n verpligte vak (A-4).
Afdeling B - Kies enige DRIE keusevakke.