Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb die onderstaande vorm.
SPANNE:
Dogters: o.9 A
o.11 A
Seuns: o.9 A
o.10 A
o.11 A
PLEK: 9 Deerhurst Drive, Sunningdale
VERTREKTYD 13:45 (o.9 & o.10) 14:10 (o.11)
TERUG BY SKOOL: ±16:30 /
WEDSTRYDE: Sien aangehegde program
SPORTDRAG (Dogters):
• Blou skort en oranje JVR-hempie (geen moue)
• Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank)
• Shin gaurds
• Tekkies (GEEN sokker toks)
• Skoolsweetpak (gemerk)
SPORTDRAG (Seuns):
• Blou kortbroek en rugby trui
• Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank)
• Shin gaurds
• Tekkies (GEEN sokker toks)
• Skoolsweetpak (gemerk)
Ons wil versoek dat alle spelers met mondskerms begin speel vir veiligheid.