Vorm vir JP-boek
Dis wonderlik dat jy belangstel in die komende JP-boek! Ons as redaksie wil graag ’n databasis saamstel van deelnemers, gasouers en ander betrokkenes van die Jongerenprojek. Jy hoef nie al die vrae hieronder te beantwoord as jy nie tyd het nie, maar ons wil minstens weet óf ons jou kan kontak en hóé. Heel onder is daar ’n plek om jou JP-ervaring met ons te deel. Deur hierdie vorm in te vul, skenk jy ons toestemming om jou oor die Jongerenprojek te kontak.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Kan ons jou naam noem in die boek? *
Wat is jou naam en van? *
Watter jaar (of jare!) was jy betrokke by die Jongerenprojek? *
Hoe verkies jy dat ons jou kontak? *
Required
Indien jy e-pos verkies, tik gerus jou adres hier in.
Indien jy telefoniese kontak verkies, tik gerus jou nommer hier in.
Wat was jou rol by die JP?
Waar het jy gewoon in die tyd van jou betrokkenheid by die Jongerenprojek?
Clear selection
Vertel ons bietjie van jou ervaring met die JP?
As jy nie nou dadelik tyd hiervoor het nie (of as jy meer wil sê as wat die vorm toelaat), stuur gerus vir ons ’n e-pos by jpnetwerksa@gmail.com! Stuur gerus ook enige kiekies daarmee saam.
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy