Senior Jeug:

Die senior jeug, oftewel GOM, se fokus is op die tieners in ons gemeente en in die gemeenskap. Deur middel van Tienerdienste, GOM-aksie op weeksaande en verskeie kampe en uitreike, bied ons ‘n ruimte waar tieners kan behoort en kan omgee vir ander.

Jeugleiers neem verantwoordelikheid vir elke graad se groeigroep op ‘n Sondagoggend.

Kerkraadslid: vakant (verantwoordelike leraar: Anru Liebenberg: 083 469 6783)

Hoe betroke wil jy wees by die bediening? *
Email adres vir kommunikasie *
Kontak nr *
Naam en Van *
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy