Afrikaanse Baanbrekers Boelie Bespreking
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Hoe oud is jy? *
1. Was jy al 'n teiken van 'n boelie? *
2. Indien jy Ja by die vorige vraag geantwoord het beskryf waar en wat gebeur het.
3. Het jy al iemand anders geboelie? *
4. Indien jy Ja by die vorige vraag geantwoord het beskryf waar en wat gebeur het.
5. Het jy 'n vraag oor boelie?
6. Het jy 'n ondervinding van boelie wat jy wil deel?
7. Ondervind jy boelie in jou kerk/gemeente? *
8. Dink jy jy sal graag in die Sewende-dag Adventiste Kerk wil bly as jy groot is? *
9. Hoekom dink jy tieners wil die kerk verlaat?
10. Indien jy Ja/Nee hierbo geantwoord het sal ons waardeer as jy vir ons kan vertel hoekom?
11. Wil jy Anoniem bly?  Of wil jy jou naam gee? Indien jy jou naam wil gee vul dit hieronder in.
12. Mag ons jou stories/ondervindings deel? *
13. Sal jy graag jou eie storie/ondervinding wil deel gedurende die paneel bespreking 21 Aug 2021? *
14. Wil jy hê dat iemand jou kontak om te gesels oor jou ondervind? (As jy Ja merk maak seker jy het jou kontak besonderhede ingesit bo by vraag 11)
Clear selection
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy