GGO 2021

God wiI ons aImaI deeI maak van Sy werk. Die GGO’s wat ons ontvang saI bepaaI hoeveeI ons as gemeente eIke maand tot die werk van ons sendeIinge kan bydra. Dit is hier waar jy onderneem om dit te gee wat jy by Hom, in gebed, gehoor het, en Hy wiI hê dat jy dit moet gee omdat Hy dit saI voorsien. Dit vra ‘n geIoofsdaad.
 
Die Geloofsgelofte-offer is 'n geloofsooreenkoms tussen jou en die Here, en die gemeente of kerkkantoor gaan jou nie daarvoor vra of herinner nie. Jy onderneem dus om in die komende jaar maandeliks die aangeduide bedrag tot die gemeente se fondse vir wêreldsending by te dra.

Ons gemeentebelydenis is: God verander lewens, Hy stuur ons om Sy liefde te leef. Ons wil graag die Goeie Nuus van sy liefde deur die hele wêreld verkondig en die GGO's maak dit vir ons moontlik.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Baie dankie vir jou bydrae tot wêreldsending. Verskaf asb die volgende inligting. Kies SUBMIT as jy klaar is om dit vir ons te stuur.
Naam & Van *
Posadres *
Sel *
Tel
E-pos adres
MY GELOOFSGELOFTE-OFFER / ONDERNEMING  (bedrag in Rand) *
Dui asb aan hoe jy die betaling gaan maak; *
Wil jy 'n testamentêre bemaking aan die gemeente sendingfonds maak?
Clear selection
JOU VERBINTENIS tot wêreldsending.
Saam met jou GGO bydrae kan jy ook deeI word van die werk van ons sendeIinge deur die projekspanne, of die ander uitreikaksies van ons gemeente.  Indien jy daarvan oortuig is dat die Here jou hier wil gebruik, vul asb seksie 1 of 2 in.
1:  Ek sal graag hierdie jaar by die volgende aksie / projekspan wil INSKAKEL & BETROKKE RAAK.                                        
Clear selection
2:  Ek sal graag hierdie jaar by die volgende PLAASLIKE uitreik / projekspan wil INSKAKEL & BETROKKE RAAK.
Clear selection
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy