Toewydingsfees 2021
Vul asseblief jou e-pos adres hier in.
Email *
Covid-19 het ingrypende finansiële implikasies vir elke sektor van die samelewing meegebring.  Tog het die Here in 2020 goed vir ons gemeente gesorg deur lidmate se bydraes.  Daarvoor is ons Hom en elke lidmaat baie dankbaar. Ons hou tans nie eredienste soos vantevore nie, maar die geloofsgemeenskap bestaan steeds en die gemeente bedien nog steeds die omgewing.  Daarom vertrou ons Hom as Immanuel vir 2021.
Jou meelewing en ondersteuning is onontbeerlik!
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy