NG Kerk in Oos-Kaapland: Toestemming in terme van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA)
Met hierdie vorm gee ek as datasubjek toestemming dat my persoonlike inligting (wat benodig word vir die werksaamhede vn die NG Kerk in Oos-Kaapland) op alle papier- en digitale stelsels van die Sinode van Oos-Kaapland gestoor en gebruik mag word.  "Gebruik" sluit kommunikasie op papierbegaseerde of digitale kanale in, soos e-pos en/of sosiale media, asook waar nodig die deel van my inligting met formele vennote van die Sinode (bv. die Kerkjaarboek of Pensioenfondse waarmee die Sinode affilieer).
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Volle name *
Van *
Gemeente
My rol in die kerkverband *
Selfoonnommer *
E-pos adres *
Hiermee stem ek in dat die Sinode van die NG Kerk in Oos-Kaapland my persoonlike inligting (wat benodig word vir die werksaamhede van die kerkverband van die NG Kerk in Oos-Kaapland) op alle papier- en digitale stelsels van die Sinode van Oos-Kaapland mag stoor en gebruik. *
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy