http://iadventure.travel/terms-conditions/
Sodra finale kostes vanaf die verskaffers ontvang is sal ons vir u 'n kwotasie stuur.
Met aanvaarding van die kwotasie sal u 'n besprekingsvorm ontvang wat so gou moontlik voltooi moet word
en aan ons terug gestuur word tesame met afskrifte van paspoorte of ID dokument.
Baie dankie vir u belangstelling.
M: 083 387 2554 │ E: info@iadventure.travel