Pairing en Sharing Aand
Die Ignite-bediening nooi graag al ons jongwerkendes uit na ons eerste event vir die jaar: ‘n “Pairing & Sharing” aand.
8 Februarie 18:00 vir 18:30 hier by die Herberg (agter die kerk).
Kostes beloop R100 per persoon.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Naam en van *
E-pos adres *
Selnommer *
Ek verkies om te betaal deur: *
Required
NEEM KENNIS: Daar gaan 'n wynproe plaasvind. Maar ons wil graag almal akkommodeer. Merk hier as jy 'n nie-alkoholiese opsie verkies. *
Required
Indien jy nie een van die bo-genoemde kies nie, asb. klik hieronder om te bevestig dat jy op die aand kontant sal betaal *
Required
Hieronder is ons bank besonderhede indien jy wil EFT. Sien ook die Snapscan en Zapper kodes:

ABSA

Tjekrekening: 1500580174

Takkode: 631245

Verwysing: Naam en van

Captionless Image
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy