ADB Bybelskool - Inskrywingsvorm
Vul asseblief die vorm in sodat ons jou kan uitnooi om as 'n student toegang te kry tot die bronne en aanlyn klasse.
Indien jy 'n Gmail rekening het gebruik dit dan hier vir bietjie beter integrasie. Sien ook die ompad video hierby as jy verkies om 'n ander epos adres te gebruik.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Naam *
Van *
Selfoonnommer *
Huisadres (opsioneel)
Watter aanlyn-klaskamersessie verkies jy? (Jy is nie gebind tot jou keuse nie en kan jou bywoning verander van oggend na aand en andersom) *
Het jy die algemene vrae en antwoorde op die Bybelskool webblad gelees?  https://www.aandieberg.co.za/bybelskool-vrae-antwoorde/ *
Kommentaar
Ons gebruik Google Classroom vir die aanlyn klasse. Laat weet asb of jy 'n gmail rekening het. Indien nie, kan jy steeds 'n Bybelskoolstudent wees en met jou gewone epos adres inskakel. *
Ons beplan om 4 dae van die week vir jou 2 - 4 blitsvrae te stuur oor die gedeelte wat ons in die week bespreek. Dit sal prettig en gemaklik wees. Stel jy belang om so jou kennis te verdiep? Voorbeeld: https://forms.gle/tEi4Wug4kKYKYnWC6 *
A copy of your responses will be emailed to the address you provided.
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
reCAPTCHA
This form was created inside of Learning Design Services. Report Abuse