Voeteweek : 21 - 28 Augustus 2022
Hier onder is die lys van 22 opsies vir die voeteweek. Besluit gerus wat jou keuse is tussen die verskillende opsies en druk dan NEXT onder aan die bladsy om jou detail te voltooi.  
                                                      
1. Tshepang Jeugsorgsentrum: Saterdag 27 Augustus om 09:30 (Kinderhuis)
2. Pellissier Sopkombuis:  Woensdag 24 Augustus om 10:00 (Werksoekers)
3. Tshepo Day Care Centre:  Donderdag 25 Augustus om 10:00 (Kleuterskool vir behoeftige kinders)
4. Torings van Hoop - Kosmaak op Sondae: 21 & 28 Augustus om 08:00 (Kookbeurte by Torings van Hoop)
5. Torings van Hoop - Sopkombuis in die week: Maandag 22 Augustus om 14:30 & Dinsdag 23 Augustus om 16:00 (Straat mense)
6. Torings van Hoop - Tessa aand: Donderdag 25 Augustus om 19:00 (Uitreik na vroue op straat)
7. Torings van hoop - Prayerwalk: Vrydag 19 Augustus om 18:30 (Gebedsuitreik in middestad)
8. Ooshoek Kliniek & "Kom help jouself": Sondag 28 Augustus - Tyd sal bevestig word (Kliniek vir behoeftige mense by NGK Ooshoek)
9. Karwagte by Southern Sentrum - Oggend Godsdiens: Sondag 28 Augustus om 08:15 (Karwagte)
10. Skool Carl du Toit Sentrum vir gehoorgestremdes: Dinsdag 23 Augustus om 10:00 (Skool vir gehoorgestremde kinders)
11. Bloemshelter: Dinsdag 23 Augustus om 14:00 (Verblyf vir hawelose persone)
12. Guardian Angels: Dinsdag 23 Augustus om 11:00 (Hulp aan minder bevoorregte persone)
13. Jean Webber: Donderdag 25 Augustus om 16:30 (Sentrum vir gestremde persone)
14. Omega Old Age:  Donderdag 18 Augustus om 10:00 (Ouerhuis vir behoeftige bejaardes)
15. Boelieblik: Vrydag 5 & 19 Augustus om 13:45 (Voedingsprojek vir behoeftige kinders)
16. Voedingsprojek: Saterdag 27 Augustus om 09:00 ( Voedingsprojek vir behoeftige mense) 
17. Thami Day Care vir gestremdes kinders: Dinsdag 16 Augustus om 15:00 (Gestremdhede)
18. Hospice: Dinsdag 23 Augustus om 17:30 (Ondersteuning aan kankerpasiënte en hulle families)
19. Tshepong - Nasionale Hospitaal: Woensdag 24 Augustus om 08:00 (Sorgsentrum vir  verkragtingslagoffers) 
20. Sunflower House: Saterdag 27 Augustus om 11:00 (Kinders hospice)
21. VVA: Donderdag 25 Augustus om 10:00 (Vrystaat Versorging in Aksie - Opheffingsprojek in versoring van haweloses)
22. Jade Huis: Maandag 22 Augustus om 18:00 (Verblyf vir hawelose persone)
23.  Anchor of Hope:  Woensdag 24 Augustus om 09:00 - 11:00


Sign in to Google to save your progress. Learn more
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy