INSKRYWINGSVORM 2022
Blancogemeente-leefGROEPE is enige kleingroep geleenthede of saamkom van gemeentelede (of nie-gemeentelede), wat of georganiseer word deur die leefGROEP-span (bv. selgroepe, Bybelstudiegroepe, belangegroep, leefNOU kids&tiener groepe) of wat spontaan maar ook intensioneel gebeur (bv. huisgesinne, vriende, belange-groepe ens) wat "KLEINKERK" hou deur te konnek (met God, mekaar en ander mense) en saam te groei en gereeld bymekaarkom (soos wat C-19 regulasies toelaat) en/of virtuele saamgesels.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Vul asseblief die vorm hieronder in (waar van toepassing)
Ek wil graag deel wees van 'n leefGROEP
Clear selection
Ek is gedurende hierdie dae beskikbaar vir 'n leefGROEP
Clear selection
Ek is gedurende hierdie tye van bogenoemde dag beskikbaar vir deelname aan 'n georganiseerde leefGROEP, vanaf
Time
:
tot
Time
:
Ek is ook bereid om 'n leefGROEP-leier te wees
Clear selection
Ek sal verkies om in een van die volgende ouderdomsgroepe in 'n georganiseerde leefGROEP te wees
Clear selection
Naam en van
Kontaknommer
Eposadres
LW: die inligting wat jy verskaf sal beskerm word en nie aan enige ander buite partye beskikbaar gestel word nie.
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy