Nou word tot ons voorouers se oorskot opgegrawe

๐–๐š๐ญ ๐ฌ๐จ๐ฎ ๐ฃ๐ฒ ๐๐จ๐ž๐ง ๐š๐ฌ ๐๐ข๐ญ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐จ๐ฎ๐ฉ๐š ๐ฌ๐ž ๐ ๐ซ๐š๐Ÿ ๐ฐ๐š๐ฌ?

Die graf van โ€™n voormalige Boeregeneraal, die ene Andries Cronjรฉ, is gruwelik geskenkd!
(Lees die volle storie hier: https://www.fak.org.za/boeregrafte-gevandaliseer-en-opgegrawe/)

Hy was iemand se oupa en jy kan die FAK se hande sterk maak om te verseker dat geregtigheid sal geskied.

Die FAK gaan โ€™n saak by die polisie aanhangig maak met die hoop dat die booswigte vasgetrek word vir hierdie skandalige misdaad teen ons kosbare en onvervangbare erfenis.

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Naam *
Van *
Kontaknommer *
Hiermee gee ek toestemming dat die FAK my mag kontakย  *
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy