Graad 1: SWEM registrasie vir kwartaal 3 & 4
Baie dankie vir almal se ondersteuning met die sport sover. Ons is bevoorreg om te kon voortgaan daarmee.

Leerders hoef nie weer vir al die sportkodes te registreer nie, maar wel vir die swem. Ons getalle word deur veiligheid beperk en nie net die COVID-regulasies nie.

Die sportprogram sal vir almal op Maandag, 13 September, begin en weer op 22 September eindig vir die kwartaal. Leerders kan op die onderskeie dae aan 'n aktiwiteit van hul keuse deelneem.


•   Slegs leerders wat geregistreer is en 'n "plek-opsie" kon kies, is gewaarborg van 'n plek.
•   Indien daar nie meer beskikbare plek is nie, kies "NO More Options". Dit gee vir ons 'n aanduiding dat daar meer belangstelling is vir 'n aktiwiteit en sal help met verdere ontwikkeling en aanpassing van ons program.


•   Ouers mag steeds NIE op die skoolterrein uit hul karre klim NIE . Leerders sal na afloop van die aktiwiteit na die motor beweeg.  
•   Ouers mag NIE op die veld / perseel by die Conradieveld kom nie. Hulle moet buite die Conradieveld se hek wag, leerders sal na hul aktiwiteit hul ouers by die hek ontmoet.
•   GEEN toeskouers word toegelaat nie.

VOLTOOI ASSEBLIEF DIE VORM. Die sluitingsdatum vir registrasie is Maandag,13 September, om 10:00.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Leerder naam & van *
Druk op "next" om al die beskikbare dae te sien. Kies die dag waarop jou kind wil deelneem om hom / haar te registreer.
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This form was created inside of Laerskool Jan van Riebeeck. Report Abuse