Gr8 Leerderinligting 2022
Geagte ouers en voornemende Paul Roosers.  Ons sal dit baie waardeer indien u die onderstaande vorm so volledig en noukeurig as moontlik sal voltooi voor Vrydag 26 November 2021.  Maak asb. doodseker dat alle inligting korrek ingevoer word. Tik- en spelfoute kan kommunikasie bemoeilik.

Ons verseker u dat die vertroulike inligting hoogs sensitief hanteer sal word.

Indien u nie 'n antwoord het, of nie die antwoord ken van 'n vereiste vraag nie, tik asb. net N.V.T

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Leerder se van *
Leerder se volle doopnaam *
Soos dit verskyn op die ID of geboortesertifikaat
Leerder se noemnaam *
Leerder se selfoonnommer *
Leerder se ID nommer *
Maak asb. seker dit is presies soos dit verskyn op die ID of geboortesertifikaat
Huistaal *
Opvoedingstaal *
Meld of jy in 'n Engelse of Afrikaanse klas sal wees in Paul Roos.
Woonadres *
Voltooi asb. in die formaat:  Kompleksnaam/woonstelblok en nommer, straatnaam en nommer, area, dorp
Posadres
Sal jy in 2022 in 'n Paul Roos koshuis tuisgaan? *
Watter koshuis?
Clear selection
Vervoer na die skool *
Stokperdjie/Belangstelling *
Meld hier enige stokperdjie of belangstelling wat nie as amptelike skoolsport aangebied word nie
Laerskool *
In watter laerskool was jy?
Mentorskapprogram *
Alle Gr8's vorm deel van die mentorskapprogram.  Jy sal deel wees van 'n selgroep (Christelik gebaseer) of 'n mentorgroep.  Dui asb. aan by watter groep jy sal wil inskakel.
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This form was created inside of Paul Roos Gymnasium. Report Abuse