Voltooi asseblief hierdie vorm so volledig as moontlik sodat ons jou kan ondersteun na die beste van ons vermoë in hierdie moeilike tyd.
Lidmaat Begrafnis Koste - R500
Nie lidmate Begrafnis Koste - R1200
Onthaal kostes sal in persoon bespreek word indien van toepassing
Indien jy gebruik wil maak van ons Kapel neem asb kennis dat daar GEEN klank en Multimedia fasiliteite is nie