LANDLOOP aangebied deur Bishops en WPPS, Vrydag, 29 Julie (WEG)
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Die volgende geld vir bogenoemde wedloop. Voltooi asb die onderstaande vorm.
PLEK: Lutgensvale Field.

VERTREKTYD:  14:00

TERUG BY SKOOL:   ±17:15

SPORTDRAG:  
Oranje hempie (dogters geen moue, seuns met moue) en vlootblou kortbroek
Skoolsweetpak (gemerk)
Tekkies met wit sokkies
Plakker met naam en ouderdom (ontvang by die skool, onderwyser sal aan deelnemers uitdeel by wedloop)

* Daar sal 'n SNOEPIE beskikbaar wees.
Program
14:45           Verwelkoming
 
15:00 o.7 Seuns         1km
15:04 o.7 Dogters      1km
15:10 o.8 Seuns         1km
15:14 o.8 Dogters      1km
15:20 o.9 Seuns         2km
15:24 o.9 Dogters      2km
15:30 o.10 Seuns         2km
15:34 o.10 Dogters      2km
15:40 o.11 Seuns         3km
15:44 o.11 Dogters      3km
15:50 o.12 Seuns         3km
15:54 o.12 Dogters      3km
15:58 o.13 Dogters      3km
16:02 o.13 Seuns         4km
Voltooi asb die onderstaande vorm indien jou kind aan die wedloop wil deelneem.
Naam van kind: *
Geboortedatum: *
MM
/
DD
/
YYYY
Ouderdom *
Gee u toestemming dat u kind kan deelneem? *
Naam van 2de kind:
Geboortedatum van 2de kind:
MM
/
DD
/
YYYY
Ouderdom van 2de kind
Gee u toestemming dat u 2de kind kan deelneem?
Clear selection
Naam van 3de kind:
Geboortedatum van 3de kind:
MM
/
DD
/
YYYY
Ouderdom van 3de kind
Gee u toestemming dat u 3de kind kan deelneem?
Clear selection
Kontaknommer van ouer: *
Vervoer
Ons het ongelukkig nie enige drywers beskikbaar vir Vrydag se wedloop nie a.g.v die toernooi in Robertson. Atlete moet dus eie vervoer gebruik. 'n Onderwyser sal hulle wel daar kry.
A copy of your responses will be emailed to the address you provided.
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
reCAPTCHA
This form was created inside of Laerskool Jan van Riebeeck. Report Abuse