#lewevirdiestad Kleingroepe
Word 'n toeris in jou eie stad.
Wat sien jy raak? Waar is God besig?
Hoe kan jy lewe vir die stad?

Ons weet God stuur ons om lewe te bring in 'n stukkende wêreld. Met hierdie reis (5 weke) nooi ons jou uit om te ontdek wat dit vir jou beteken. Kyk met nuwe oë na die stad om jou - word soos 'n toeris en sien alles asof dit die eerste keer is...

Word deel van 'n kleingroep. Skryf jou huisgesin, jou kollegas, jou vriende, jou bybelstudiegroep, of enige groep waarvan jy deel is, in as 'n kleingroep OF skryf net jouself in en ontmoet nuwe mense (Valleisig gee vir jou 'n kleingroep).
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Naam *
Selnommer *
Eposadres *
Woonbuurt *
In watse tipe groep stel jy belang? *
Hoe sien jy jou rol in die kleingroep? *
Indien jy reeds deel van 'n kleingroep is, vertel ons van jou kleingroep.
Enige vrae?
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy