Vierkleur in die kollig!
Die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Ronald Lamola, het verklaar dat die vertoning van die Vierkleur onwettig behoort te wees. Hierdie uitspraak volg na 'n insident op Groblersdal waar lede van die publiek hierdie vlag gewapper het tydens 'n betoging.

Die FAK staan hierdie uitspraak sterk teen. Die Vierkleur is 'n simbool van die Afrikaner se vryheidstrewe en onafhanklikheid van Britse oorheersing. Dit is nie (soos die minister aanvoer) 'n simbool van kolonialisasie en apartheid nie.

Dit is n vlag van kultuur, trots, deursettingsvermoë en n voortbou identiteit van nasie!
Staan op vir jou erfenis en sê NEE vir regeringsinmening in ons kultuur!
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Naam en van *
Kontaknommer *
Waar bly jy? *
Waarom moet die Vierkleur bewaar word?
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. - Terms of Service - Privacy Policy

Does this form look suspicious? Report