Ek stel belang om deel te word van die Aanlyn videolesse @ R100 per maand
Vul asseblief hierdie vorm in om meer inligting te ontvang aangaande ons aanlyn videolesse wat ons bied in hierdie Grendelstaat.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Naam van ouer *
Van van ouer
Vul asseblief u e-posadres in: *
Selfoonnommer
In watter les/se stel u belang?
Vrywaring *
Hiermee vrywaar ek, die ouer/voog, die Kinderkinetikus en die Kinderkinetika praktyk van enige aanspreeklikheid vir beserings wat mag ontstaan gedurende die lesse tuis. Hierdie videos vervang geensins werklike Kinderkinetika lesse nie. In 'n Kinderkinetika les word kinders se vordering gemonitor, uitvalle geidentifiseer en aangespreek en lesse word voortdurend op grond van die ontwikkelingsvlak en ouderdom van kinders uitgewerk. Ons beveel steeds aan dat u, indien moontlik, u naaste Kinderkinetika praktyk kontak vir volledige, egte Kinderkinetika lesse. Wanneer u hierdie lesse gebruik, is dit op eie risiko en word ons praktyk gevrywaar van enige beserings of verliese wat mag voorkom.
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy