Inskrywingsvorm PADBERADE 2021
Die Sinode van Oos-Kaapland se padberade vind vanjaar aanlyn op Zoom plaas.

INHOUD:
'n Hooftema van die Sinode van Oos-Kaapland se jaarlikse padberade is Fathers Matter, 'n projek wat later in 2021 en in 2022 gemeentes, ander rolspelers en gemeenskappe wil help om gesonde vaderskap te bevorder. Dit vind in vennootskap met Heartlines plaas, en is nie bedoel om patriargie te bevorder nie.
Tweedens: Ons gaan ook aan onderlinge ondersteuning aandag gee.

DEELNEMERS:
Leraars, leiers uit die gemeente en kerkraad, en gemeenskapsleiers wat kan help fokus op Fathers matter. Almal moet asb onderstaande inskrywingsvorm voltooi. Die Zoom-skakel word later gestuur.

DATUMS:
Skryf sover moontlik in by jou ring / gemeenskap se padberaad. Indien 'n spesifieke datum jou nie pas nie, is jy egter welkom om by 'n ander datum in te skakel.

* Maandag, 19 April 2021 (09:00 – 12:00)
Hoofsaaklik Ringe van Algoa, Uitenhage en Cradock

* Dinsdag, 20 April 2021 (09:00 – 12:00)
Hoofsaaklik Ringe van Burgersdorp, Port Elizabeth en Sondagsrivier

* Woensdag, 21 April 2021 (09:00 – 12:00)
Hoofsaaklik Ringe van Humansdorp, Graaff-Reinet en Oos-Londen

* Vrydag, 23 April 2021 (09:00 – 12:00)
Hoofsaaklik Ringe van Albanie, Port Elizabeth-Wes en Dordrecht

Elke persoon wat inskakel moet asb onderstaande inskrywingsvorm voltooi.
Die Zoom-skakel word nader aan die tyd aan persone wat inskryf gestuur.

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Jou NAAM en VAN *
Jou E-POS (ons deel dit met niemand) *
Jou SELFOON (ons deel dit met niemand) *
Jou Gemeente of Stad / Dorp *
Ek woon die volgende padberaad by: *
Jou ROL in jou gemeente of gemeenskap *
Enige opmerkings wat jy onder ons aandag wil bring?
A copy of your responses will be emailed to the address you provided.
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
reCAPTCHA
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy