8 Mei 2021 - EETGOED TE KOOP
Ons sal jou per sms laat weet in watter tydgleuf jy jou bestelling by die kerk kan kom afhaal.  Betalings kan met EFT, Zapper of Snapscan  gedoen word. Jy kan wel by die kerkkantoor met kontant of kaart betaal.  Gebruik asb. jou van en die letters "FF" as verwysing as jy aanlyn betaal.  
ONGELUKKIG IS DAAR GEEN MAALVLEIS, WORS EN SOSATIES MEER BESKIKBAAR NIE.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy