POPIA-Wet | Lidmaat Besonderhede
Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Protection of Personal Information Act) (“POPIA”) is van krag vanaf 1 Julie 2021. POPIA reguleer hoe ons persoonlike inligting en spesiale persoonlike inligting van individue en regspersone gebruik, bewaar en vernietig.

Ons wil graag al ons gemeentelede die gerusstelling gee dat ons nooit persoonlike inligting sonder uitdruklike toestemming deel nie, en julle herinner aan jul reg om jul inligting uit ons databasis te laat verwyder. Ons wil van die geleentheid gebruik maak om seker te maak dat die inligting van ons lidmate volledig en korrek is. Kan u asb die onderstaande Google Form gebruik om die inligting op te dateer indien dit verander het.

As u enige vrae het of wil hê dat ons alle gegewens nou of op enige tyd in die toekoms van ons databasis moet verwyder, kontak die kerkkantoor asseblief.

Ons waardeer u moeite!
Baie dankie

Die Kerkkantoor.

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Ek aanvaar dat die Kempton-Hoogland Gemeente die nodige voorsorg tref met die hantering van persoonlike inligting soos vervat in die POPIA-wet. *
Required
Hiermee gee ek, as verantwoordelike party namens myself en/of my gesin, toestemming dat my/ons persoonlike inligting in hierdie dokument deur NG Kempton-Hoogland gebruik mag word om kommunikasie aangaande NG Kempton-Hoogland se funksionering en gemeente aktiwiteite aan my/ons te stuur. *
Required
Gesin se woonadres *
VOLWASSENE 1 - BESONDERHEDE
Volle name en van *
ID Nommer *
Selfoonnommer
E-pos adres
Beroep
Werkgewer
Is daar nog 'n volwassene deel van die gesin? (Let wel: volwasse kinders wat steeds in die huis woon het later 'n afdeling)
Clear selection
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy