VBO Inskrywingsvorm: Inleiding tot die Verwelkomingsgebed (30 VBO-punte)
Die verwelkomingspraktyk is 'n beliggaamde binnetog na dieper dissipelskap. Elke onwelkome ervaring word deur die verwelkomingsgebed 'n geleentheid om die Helende Gees van God in jou lewe in te nooi. Die kernvraag is hoe ons die uiters onwelkome ervarings van ons tyd dieper deel van ons dissipelskap kan maak? Die gereelde beoefening van die Verwelkomingsgebed bied broodnodige ondersteuning.

Die VBO word per Zoom aangebied oor ses weeklikse sessies. Vul asb onderstaande registrasievorm in. Die Zoom-skakel word aan persone wat inskryf gestuur.

KURSUSBROSJURE:

By hierdie skakel is meer agtergrond oor die reis: https://ngkok.co.za/vbo/vp/vp-brosjure.pdf 

KOSTE:
Die koste beloop R100 en deelnemers moet by inskrywing ook 'n betalingsbewys van R100 aan Me Chantall Vermaak van die Sinode Oos-Kaapland stuur by sinode@ngkok.co.za.

REKENINGBESONDERHEDE:
NG Kerk in Oos-Kaapland
ABSA Lopende rekening
Rekeningnommer.: 290 581 192
Universele kode:   632 005
Verwysing: vp + [jou van]
E-pos jou betalingsbewys aan sinode@ngkok.co.za.

DATUM EN TYD:

Naas 'n voorbereidings en afsluitingsessie, is daar vier inoefensessies. Deelnemers oefen ook die praktyk daagliks in, 20 minute per dag, oor 'n periode van vier weke.

Voorbereiding op Zoom: 2 Sept;
Weeklikse Saamoefen op Zoom: 9, 16, 23, 30 Sept;
Afsluiting op Zoom: 14 Okt.
Elke sessie: 09:00 - 11:00.

Sign in to Google to save your progress. Learn more
INSKRYWINGSVORM
E-pos: *
Naam en Van *
Selfoon *
Hoe hoop jy om deur hierdie reis verryk te word?
Bewys van betaling
Onthou om jou betalingsbewys te stuur aan me Chantall Vermaak by sinode@ngkok.co.za. Inskrywings word slegs aanvaar nadat die bewys van betaling ontvang is. Bankbesonderhede hierbo.
Benodig jy VBO-punte? *
ABR-kode (indien jy VBO-punte verlang), of verskaf die naam van jou gemeente / werkkring
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy