Graad 3: Afrikaans Huistaal
Informele Assessering
Skryf jou naam en jou van: *
In watter juffrou se klas is jy? *
Bongi se nuwe fiets: DBO BL 120.
Wie het vir hulle juffrou vertel van die rommel? *
1 point
Captionless Image
Wat het hulle gemaak om ander maats uit te nooi? *
1 point
Op watter dag is die groot skoonmaak? *
1 point
Captionless Image
Watter een van die volgende opsies is korrek verdeel in lettergrepe? *
1 point
Waar lê al die rommel wat hulle wil skoonmaak? *
1 point
Captionless Image
Hoe laat vind die skoonmaak plaas? *
1 point
Captionless Image
Watter leesteken kort in die volgende sin? : hou die seuns daarvan om rommel op te tel *
1 point
Identifiseer een werkwoord in die volgende sin: Bongi en Anita het vir hulle juffrou van die rommel by die rivier vertel. *
1 point
Watter een van die volgende items kry hulle nie gratis op die dag van die skoonmaak nie? *
1 point
Wat is die titel? *
1 point
Dankie maats. Lekker dag verder!!
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy